Back to Top

Padteken 8: Skaamteloos ‘n dissipel van Christus!

Download Audio:

Datum:
2019-10-13
Scripture:
Romeine 1:1-17
Speaker:
Sermon Notes:
Mense in die 21ste eeu is skaam oor min dinge - wie hulle is en wat hulle doen. Tog lyk dit of mense nog maar altyd skaam (was) is oor een ding - die Evangelie!

1.   Skaam oor die Evangelie...?
  • Paulus sou maklik daarvan beskuldig kon word ...
    • Hy het nog nooit self in die magtige /geleerde stad Rome kom preek nie.
  • Sou ek en jy skaam wees ...?
  • Hy ontken dit: Ek skaam my allermins ... (lett.)
2.   Skaamteloos dissipel!
  • Waarom nie skaam wees nie ...?
    ... want dit is God se krag tot redding!
    • gedemonstreer deur Jesus Christus!
  • Dis die enigste krag wat werklik kan red!
    - vir elkeen wat gelowig Hom aanneem...
'n Dissipel kan nie skaam wees vir Jesus en sy Evangelie nie - net so min as 'n soldaat vir die kragtigste wapen in oorlog!