Back to Top

Die grootste bate: My verhouding met God ........... heelgemaak!

Download Audio:

Datum:
2019-11-03
Scripture:
Romeine 3:9-31
Speaker:
Sermon Notes:
Wat help dit nog om te glo? Só vra mens dikwels..., die duiwel ook. Watter voordeel hou dit in?

1.   Ons verhouding heelgemaak...
  • Dis die grootste bate:
    • Ons is in Christus deur God vrygespreek (geregverdig)
    • Ons het erfgename van die ewige lewe geword - ons sondaars!
  • Nooit weer skaam, beangs verlore oor ons sonde nie!
2.   ... deur geloof
  • Hierdie vryspraak kry ons alleen deur die geloof!
    • Dis nie geloof wat vryspraak gee nie, maar Christus.
  • Geloof - slegs 'n leë hand om Christus se offer te aanvaar ...
Sonder die bate van geloof, het ek niks - ook al het ek alles op aarde!