Back to Top

Glo in Jesus - die fontein van lewende Water!

Download Audio:

Datum:
2019-11-10
Scripture:
Johannes 7:1-15, 37-53
Speaker:
Sermon Notes:
Was jy al regtig dors? En geestelik dors ...?

1.   Jesus - die fontein van lewende Water!
  • Jesus nooi: As iemand dors het ...
  • Op 'n spesifieke geleentheid - die huttefees.
  • En op 'n spesifieke tydstip - op die laaste dag.
Omdat Hy Homself wil bekend maak as die Groot Watervoorsiener!

2.   Glo in Hom!
  • Daarom nooi Hy uit: As iemand dors het, laat hy na My toe kom ...
  • En hoe dors is ons nie... ?! Ook geestelik dors!
  • Oorvloedig les die Here Jesus ons dors:
    strome lewend water sal uit ons binneste vloei ... na ander mense toe!
Glo jy dat Hy die fontein van die lewende water is...?