Back to Top

'n Gelowige antwoord op 'n vurige aanval!

Download Audio:

Datum:
2019-11-17
Scripture:
Daniel 3
Speaker:
Sermon Notes:
Watter god sal julle uit my mag kan red?

Erken jy hierdie vraag? Gelowiges behoort hierdie vraag gereeld te hoor. Die Duiwel kom vra dit vir ons as hy regtig desperaat is. Dit is sy laaste poging om ons bang te maak en te laat twyfel in God. Daarom moet ons 'n antwoord gereed hĂȘ. Ons ken die antwoord, maar as jy dalk vergeet het, of dalk twyfel, dalk moedeloos geraak het, hoop ek jy hoor dit weer saam met my vandag uit die Woord van die Here.
  • Die Duiwel se plan (3:1-12)
  • Die Duiwel se eeu oue vraag (3:13-15)
  • Die Gelowige se antwoord (3:16-18)
  • God se belofte (3:19-30)