Back to Top

Die Here sorg dat ons Hom nie vergeet nie!

Download Audio:

Datum:
2019-11-24
Scripture:
Psalm 111:1-10
Speaker:
Sermon Notes:
Onthou jy nog wat die Here vir jou gedoen het...? Maak jou verhouding met Hom jou nog opgewonde?

1.   Ons vergeet-agtigheid...
  • Gelowiges ervaar soms so min, al is hulle met godsdiens besig...
  • Die feit dat God se genade vir ons so gou "ou nuus" word, het alles te make met ons kort geheue.
  • Die Evangelie is vir baie mense soos 'n speelding...
2.   Die Here sorg dat ons onthou!
  • Die Here sorg Self dat sy Naam nie vergeet word nie!
  • Hy stig 'n gedagtenis vir sy wonderdade...
    • in die erediens
    • in die tekens van brood en wyn
  • Hy doen dit, omdat Hy dink aan sy "verbond" met ons!