Back to Top

Gemaak en nuut gemaak om God oral, ............. te aanbid!

Download Audio:

Datum:
2019-12-01
Scripture:
Psalm 150
Speaker:
Sermon Notes:

Sukkel jy om met jou kop en met jou hart te aanbid? Kom ons luister hoe die Here ons wil uitbring by dit waarvoor ons gemaak is as ons saam deur Psalm 150 dink:

Die oproep: Aanbid God oral, vir alles, met alles, altyd met oorgawe

Waar? (v 1)

Waarvoor? (v 2)

Waarmee / Wanneer / Hoe? (v 3-5)

Wie? (v 6)

Die motief: Ons is hiervoor gemaak! (v 6)

Die hoop/krag: Ons is hiervoor in Jesus deur die Heilige Gees nuutgemaak! (v 1-6)