Back to Top

Die verspreiding van God se genade begin met die oes van elke dag.

Download Audio:

Datum:
2019-12-01
Scripture:
Psalm 67
Speaker:
Sermon Notes:
  1. Elke dag se oes...
  2. Besef dat elke dag se oes, God se seën is.
  3. God se seën, laat ons elke dag afhanklik leef van God se genade.
  4. Ons aanbidding en lofprysing aan God, lei tot die verspreiding van Sy genade aan ongelowiges.