Back to Top

Die mens probeer sy … naaktheid wegsteek ….

Download Audio:

Datum:
2019-12-15
Scripture:
Genesis 2:25 - 3:21 en Openbaring 3:17-22
Speaker:
Sermon Notes:

Die mens probeer sy geestelike naaktheid met vyeblare wegsteek, maar God gee in sy genade wit klere.

God maak die mens en bederf hulle in die paradys.

Satan verlei die mens om ontevrede en ongehoorsaam te wees.

Adam en Eva besef met ʼn skok hulle geestelike naaktheid en probeer hulle skaamte voor God wegsteek 

God straf man en vrou deur hulle uit die tuin van Eden weg te stuur. 

Jesus Christus kom en neem die skaamte en naakte waarheid van ons sondes weg.

Jesus sal met sy wederkoms vir ons wit klere aantrek.

Dan is ons geestelik en liggaamlik volmaak rein en skoon voor Hom.