Back to Top

Juig ..... Omdat die Grote God groot dinge aan geringes doen!

Download Audio:

Datum:
2019-12-22
Scripture:
Lukas 1:46-56
Speaker:
Sermon Notes:
Nog 'n juiglied omring die geboorte van Jesus! Hier dié van Maria, die sg. Magnificat!
Ek besing die grootheid van die Here. Ek juig oor God, my Verlosser (vss.46,47)


1.   Die redes vir haar lofsang!
  • Omdat Hy haar nederige toestand aangesien het en groot dinge gedoen het (vs.48-49)
  • Omdat Hy ontferming bewys van geslag tot geslag (vs.50).
  • Tog is daar 'n beperking teenoor wie Hy Hom ontferm.
2.    Die redes vir ons lofsange ...?
  • Kan ek en jy só saamsing?
  • Net as ons die Here op sy Woord, wat Mens geword het, neem!