Back to Top

Met die Here op pad – vrees en/of vertroue!

Download Audio:

Datum:
2020-01-05
Scripture:
Eksodus 13:17-14:31
Speaker:
Sermon Notes:
Om met die Here op pad te wees, is opwindend..., maar tog ook huiweringswekkend!

1.    Met God op pad...
  • Die uittog uit Egipte en deurtog deur die Rietsee vertel iets daarvan.
  • Dit was die werk van die Here alleen! (14:13-14)
2.   Vrees en/of vertroue?!
  • Dit moes vertroue in die Here inboesem... en tog is hulle (steeds) bang.
  • As hulle maar besef dat die wolk- en vuurkolom "altyd" by hulle bly...
  • Die Here gee nie vir sy volk 'n roetekaart om op hulle eie aan te gaan nie.
Hoe stap ek en jy, onder die wolk- en vuurkolom, die toekomspad van 2020 in..?