Back to Top

Verheerlik God – ook om middernag!

Download Audio:

Datum:
2020-01-05
Scripture:
Handelinge 16:6-34
Speaker:
Sermon Notes:
'n Mens se lewensomstandighede (situasie) bepaal gewoonlik jou gemoedstoestand en emosies. Hier vind ons dit egter anders!

1.   Verheerlik God!
  • Paulus en Silas is in die tronk gegooi - juis omdat hulle gehoorsaam die Here se pad geloop het.
  • Die pad van die Koninkryk is skynbaar gestuit...
  • Wat doen hulle dan?
    • Lofsange klink teen middernag uit die tronksel op!
2.   Krag om te verheerlik!
  • Was dit dalk as gevolg van versteurde emosies?
    • Nee, die geheim lê in hulle was besig om te bid!
  • En die gevolg van 'n lewe van biddende lofsange te midde van die lyding?
    • Mense kom tot geloof in die wonderbare God!
Wat doen jy in die middernagtelike (benoude) uur van jou lewe?