Back to Top

Geroep om 'n dissipel, 'n dienaar van God se Koninkryk te wees

Download Audio:

Datum:
2020-01-19
Scripture:
Lukas 9:57-62
Speaker:
Sermon Notes:
Waarom kom Jesus aarde toe?
  • Hy kom om God se Koninkryk te vestig!
  • Hy kom om elkeen van ons, elke gelowige kind van Hom, oor te bring uit die ryk van die duisternis in die ryk van die lig in.
  • En hy kom om van ons diensknegte van hierdie Koninkryk te maak wat hom met oorgawe en sonder voorwaardes volg as sy dissipels.
Lukas 9:57-62 nooi ons uit om self ondersoek te doen. Is ek 'n dissipel wat verstaan
     Dat ek 'n dienskneg van die koninkryk van God word en dat dit 'n harde, moeilike pad is om te stap (v 57-58)
     Dat my roeping om die koninkryk van God te verkondig, my prioriteit is (v 59-60)
     en dat 'n dissipel van Jesus nie terug kyk nie, maar hulle oë op Hom hou (v 61-62)