Back to Top

As kind van God moet ons nie die duiwel vatkans gee nie

Download Audio:

Datum:
2020-01-19
Scripture:
Efesiërs 4:25 – 5:5
Speaker:
Sermon Notes:

Kwaad word doen elkeen van ons iewers. Is dit Bybels wel aanvaarbaar? Wel ons teksvers wys daarop dat dit mag. Tog is daar voorwaardes aan.

Ons mag kwaad word soos God - dit moet beheersd en onder kontrole wees.

Kwaad word mag nie tot sonde doen lei nie.

Dit mag nie maar jaar in en jaar uit gekoester word nie.

Dan moet ook uitgeklaar word wat met "moenie 'n dag kwaad afsluit nie" bedoel word.

God se liefde is duidelik daarin dat Hy nie wil hê dat ons weer in die kloue van Satan sal beland nie.