Back to Top

Ons liefdevolle Here sal ons nooit vergeet nie!

Download Audio:

Datum:
2020-02-02
Scripture:
Jesaja 49:8-23
Speaker:
Sermon Notes:
Kan die Here God sy volk vergeet? Kan Hy vir jóú vergeet?

1.   Ons vergete en verlate ...?
  • Soos Israel kla ons dit ook soms uit ...
    • selfs al is ons omring met die heerlikste beloftes
  • Die probleem is: die skynbare teenstrydigheid tussen Sy beloftes en ons werklikheid.
2.    Die liefdevolle Here sal nooit!
  • Nee, dit is ondenkbaar, sê die profeet Jesaja...
    • Hy is die liefdevolle Here!
  • Met twee beelde skerp Hy dit in:
    • Hy is soos ons Moeder wat haar suigeling nie kan vergeet nie (vs.15)
    • Hy is ook soos ons Minnaar: ons name is in sy handpalms gegraveer (vs.16)
  • Die deurboorde hande van ons Middelaar roep dit uit:
    Hy wil en sal ons nooit vergeet nie!