Back to Top

(Be)Leef God se genade in jou geloof!

Download Audio:

Datum:
2020-02-16
Scripture:
Efesiërs 2:1-10
Speaker:
Sermon Notes:
Is dit maklik om jou geloof te bely ...? O nee, om jou geloof te bely ...

1.     ... is 'n wonderwerk!
  • Geen mens kan self tot 'n geloofsbelydenis kom nie...
    • want almal is geestelike lyke (vs.1)
    • maar God moes én het ingegryp uit liefde (vs.4)
  • Geloofsbelydenis (en die redding) is 'n viering van die wonder van sy genade (vs.8)!
2.     ... is 'n dure verantwoordelikheid!
  • Wie sy/haar geloof bely, het nie aan die einde van die pad gekom nie ..., maar
    • ... meld aan vir diens!
  • Ook deur Christus se herskeppingswerk in ons:
    In Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het (vs.10)
'n Ja-broer en 'n ja-suster is ook 'n ja-doener -
Iemand wat die wonder van genade beleef en uitleef!