Back to Top

Troos wat my help lewe in 'n wêreld vol onreg

Download Audio:

Datum:
2020-02-16
Scripture:
2 Tessalonisense 2:13-17 en HK Sondag 1
Speaker:
Sermon Notes:
God wil ons binne 'n baie stukkende wêreld kom troos! Hy wil ons egter nie gemaklik maak nie. Die Engels sê: Hy wil ons COMFORT en nie COMFORTALBE maak nie.

Wat is hierdie troos?
     behoort
     bloed
     duiwel
     bewaar
     saligheid
     Heilige Gees
     lewe


Hoe kan ek in hierdie troos lewe?
     ken (verstaan, voel, beleef) my sonde en ellende
     ken (verstaan, voel, beleef) die verlossing in Jesus
     ken (verstaan, voel, beleef, wy myself toe aan) die manier waarop ek God moet dank en eer deur my totale lewe