Back to Top

Die Here se genadige geduld en ons ongeduld!


Datum:
2020-04-05
Scripture:
2 Petrus 3:1-18
Speaker:
Sermon Notes:

Hoe lank nog, Here? Wanneer gaan daar uitkoms kom?

Dis eintlik ‘n vraag deur die eeue heen ...

  1. Ons ongeduld en die Here se geduld!
  • Dwaalleraars spot met- en verlei die kerk omdat die wederkoms nie kom nie ...
  • Hulle ignoreer God se tydsberekening:
    • Hy is verhewe bo die tyd (vs.8)
    • Hy gun ons wêreld nog genade-tyd (vss.19,15)
  1. Die Here se ongeduld en ons geduld!
  • Die Here se geduld raak op:
    • Daar kom ‘n dag van oordeel (vss.5-7,10,12)
    • ... en ‘n nuwe hemel en aarde! (vs.13) 
  • Daarom roep Hy ons om geduldig te werk aan ons verhouding met Hom (vs.11,14)

Watter dinge moet jy nog gereed kry voordat Jesus weer kom? Nou is dit nog nie te laat nie ...