Back to Top

Twyfel jy ook?

Download Audio:

Datum:
2020-04-12
Scripture:
Matteus 28:16-20
Speaker:
Sermon Notes:

Twyfel jy ook?
Ons Here Jesus Christus wat uit die dood opgestaan het, is in al Sy mag en krag elke oomblik in beheer!

Is Matt 28:16-20 van toepassing op Paasfees?

Ai, die twyfel te midde van God se teenwoordigheid! (v.17)

Die Groot Verklaring: (v. 18)

“Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.”