Back to Top

Nuwe lewe tot lewende hoop, nou...!

Download Audio:

Datum:
2020-04-26
Scripture:
1 Petrus 1:3-12
Speaker:
Sermon Notes:

Ons sukkel met die dinge wat nou gebeur in ons lewe en dit maak die toekoms so dof en donker. Nee, die nou bepaal nie die toekoms nie. Die toekoms wat God gee, bepaal ons nou.

1.   Lofwaardig is God!

2.   Nuwe lewe / wedergeboorte

3.   Lewende hoop / ewige lewe as erfenis.

4.   Nou in beproewinge

Die toekoms in Christus bepaal ons nou!