Back to Top

God is regverdig én barmhartig!

Download Audio:

Datum:
2020-04-26
Scripture:
Psalm 50,Romeine 5:12-21 en HKS 4
Speaker:
Sermon Notes:

Dis ‘n amper (sondige) natuurlike ding: Wanneer mens uitgevang is oor ‘n sonde, probeer hy homself altyd verontskuldig ... Presies hiermee kry ons in HK Sondag 4 te doen. Drie argumente word aangevoer: 

  1. God is onregverdig ...?
  • Hierop antwoord Rom.5:17
    Deur die oortreding van een mens het die dood begin heerskappy voer ... 
  1. God wil nie sonde straf nie ...
  • Hierop antwoord Rom.5:18
    ... een oortreding het gelei tot veroordeling vir alle mense ... 
  1. God is dan barmhartig ...!
  • Hierop antwoord Rom.5:19
    ... so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.

 Eers as ons ophou om onsself te verontskuldig is, is gereed vir genade!