Back to Top

Die hoop van verbondskind wees!

Download Audio:

Datum:
2020-05-03
Scripture:
1 Petrus 1:13-2:3
Speaker:
Sermon Notes:

Is Christenskap se troos iets van 'n "pie in the sky when you die"? Maak ons hoop op die toekoms op die erfenis waarvan ons laas week gehoor het, ons passief hier en nou?

Nie volgens Petrus nie! Ons is verbondskinders! Die Skepper God, die God aan wie hierdie ganse skepping behoort is ons Pa, ons ons almagtige Vader in die Hemel in en deur Jesus en niks, geen swaarkry, geen vervolging kan dit verander nie.

Petrus sĂȘ Christene wat dit weet sal 'n lewe van betekenis lewe, sal 'n verskil maak, veral in moeilike tye omdat God van ons sy

nugter (1:13)

heilige (1:14-16)

eerbiedige (1:17-21)

liefdevolle gemeenskap (1:22-2:1)

van altyd volwasse wordende kinders kom maak het! (2:2-3)