Back to Top

Redding deur betaling!

Download Audio:

Datum:
2020-05-03
Scripture:
Handelinge 16:16-40 en HKS 5
Speaker:
Sermon Notes:
  1. Redding ...??
  • Dis die vraag van die tronkbewaarder:
    Menere, wat moet ek doen om gered te word (16:30) 
  • Dit is al genade om hierdie vraag te vra – só anders die waarsêersvrou ...
    • Het jy al die vraag gevra?
  1. ... deur betaling!
  • Die Goeie Nuus is: Jy kan redding vind!
  • Maar daar is ‘n voorwaarde:
    God wil dat daar aan sy geregtigheid voldoen word (HK 5:12)
  • Maar wie sal dít kan doen ...?
    • Ek en jy ...? (HK 5:13)
    • Enige ander skepsel ...? (HK 5:14)