Back to Top

Lewende stene opgebou tot ‘n geestelike tuiste!

Download Audio:

Datum:
2020-05-10
Scripture:
1 Petrus 2:4-10
Speaker:
Sermon Notes:

Om as Christene – vreemdelinge in die wêreld – te leef, kan mens nogal eensaam en hopeloos laat. Waarheen dan...?

Die Bybelse antwoord: ‘n geestelike tuiste!

  1. Lewende stene ingemessel...
  • Laat julle as lewende stene opbou... (vs.5)
    • ingemessel op die lewende Hoeksteen (vs.4)
  • Hier is elke steen belangrik – ook jy!
  1. ...tot ‘n geestelike tuiste!
  • Ons moet opgebou word tot ‘n geestelike huis...
    • om ‘n heilige priesterdom te wees (vs.5b)
    • wat geestelike offers bring (vs.5c)
  • So sal ons ‘n geestelike tuiste kan wees wat hoop gee
    ... vir vreemdelinge in ‘n wrede wêreld!

Hoe ‘n “lewende steen” is jy...?