Back to Top

Slegs redding deur DIE MIDDELAAR ... Jesus Christus.

Download Audio:

Datum:
2020-05-10
Scripture:
1 Timoteus 2:1-7 en HKS 6
Speaker:
Sermon Notes:

Ons Middelaar moet voldoen aan 2 eise:

  1. Ons Middelaar moet ‘n ware en regverdige mens
    1. Ware mens, want die mens doen die sonde en na sy mensheid moet die skuld betaal
    2. Regverdige mens wees wat geen sonde het nie, onskuldig en heilig

Jesus Christus het deur geboorte hier op aarde mens geword. Hy is sonder sonde, dus regverdig.  Hy voldoen aan hierdie eis.

  1. Ons Middelaar moet ook ware God
    1. As Hoëpriester offer Hy Homself namens
    2. Net deur Sy Goddelike krag kan Hy die vloekdood sterf en uit die dood
    3. As Middelaar tussen God en ons, versoen Hy ons met

  2. Jesus Christus is ware God en Hy offer Sy lewe om ons skuld te dra. Met Goddelike krag sterf Hy die vloekdood en staan Hy op uit die dood op. Hy versoen ons met ons Hemelse Vader.