Back to Top

Gered om hoop in God vir die wêreld te bring!

Download Audio:

Datum:
2020-05-17
Scripture:
1 Petrus 2:9-10 en 1 Petrus 3:13-17
Speaker:
Sermon Notes:

Veronregting en verwerping mag ons nie verlei om weer terug te gly en soos die sondige samelewing te word nie. Inteendeel, ons is gered om hoop vir die wêreld te bring...

  1. Gered om te getuig ...
  • Hoewel dalk sonder mag en invloed in die wêreld het Christene
    • ‘n besondere “status” voor God...
    • en ‘n heerlike verantwoordelikheid

      Julle, daarenteen, is... die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig (1 Pt.2:9)
    • Hiersonder verloor ons die rede vir ons bestaan!
  1. ... van hoop in God!
  • Hoe lyk ons getuienis – in moeilike omstandighede?
  • Dis ‘n “verduideliking oor die hoop wat in julle lewe”.
  • Getuienis is dade... én (dan eers) woorde.

Die vraag is: sien die wêreld dit in ons raak?

Bring ons hoop?