Back to Top

Geloof is 'n praktiese, kop en hart ding wat die Gees in ons werk...

Download Audio:

Datum:
2020-05-17
Scripture:
1 Petrus 1:3-9; 17-21 en HKS 7
Speaker:
Sermon Notes:

Geloof is 'n praktiese, kop en hart ding wat die Gees in ons werk, so GLO!


Ons belydenis maak 4 dinge baie duidelik as dit Bybelse geloof saamvat:

Dis 'n redelike kop ding
Dis 'n persoonlike hart’s ding
Dis wonderlik prakties
Dis 'n gawe en 'n opdrag