Back to Top

Doen goed – onderwerp jou aan die owerheid!

Download Audio:

Datum:
2020-05-24
Scripture:
1 Petrus 2:11-17
Speaker:
Sermon Notes:

Mense is dodelik gefrustreerd met die regering in hierdie tyd, selfs kwaad!

Tog gee die Here vir ons ‘n opdrag: Onderwerp julle aan die owerheid (2:13). Hoe kan Hy dit vra...?

  1. Doen goed ...
  • Vir “vreemdelinge en bywoners” was dit baie meer onverstaanbaar as vir ons...
  • Dit vra eerstens stryd teen ons sinlike begeertes ...(vs.11)
    ... en goeie dade (vs.12)!
  1. ...onderwerp jou aan die owerheid!
  • Die sigbaarste goeie daad: Onderwerp jou ...
  • Die Here gee goeie redes hiervoor ..., met goeie gevolge (2:12, 15)!
  • Het ons beter redes om dit nie te doen nie...?