Back to Top

Onderdanig tot eer van sy Naam in sy krag!

Download Audio:

Datum:
2020-05-31
Scripture:
1 Petrus 2:18-25
Speaker:
Sermon Notes:

Die opdragte aan ons in hierdie brief kan glad nie sin maak of uitgevoer word deur mense wat nie verstaan:

Waarom ons hier op aarde is
Wat fout is met ons wêreld
En wat God kom doen het om dit reg te maak nie!

Vir hulle wat dit verstaan is hierdie opdrag vol vryheid en hoop! Kom
ons dink saam:

Wees eerbiedig onderdanig selfs teenoor onregverdige gesagsdraers
(v 18).

Want ons lewe vir die goedkeuring van Een, vir die lof van EEN, God
alleen (v 19-20).

Want ons is geroep om in Jesus se voetstappe te volg: Dis hoe Hy
verlos het en hoe Hy ons wil gesond maak (v 21-24).

Want ons het hierdie lydende Jesus as Herder en Opsiener van ons
lewe (v 25).