Back to Top

“Ek glo in God!"

Download Audio:

Datum:
2020-05-31
Scripture:
Genesis 1:1-2 en 26-27, 2 Korintiërs 13:11-13 en HKS 8
Speaker:
Sermon Notes:

“Ek glo in God!
Ek glo in God Drie-Enig.
Ja, ek glo in God die Vader, Seun en Heilige Gees.

1. Ek glo dat God Drie-Enig een Goddelike wese is.

2.1 Ek glo dat God die Vader die Skepper is van alle dinge.
2.2 Ek glo dat God die Seun die enigste Verlosser is.
2.3 Ek glo dat God die Heilige Gees my heilig maak.