Back to Top

Om sinvol te leef met onverdiende lyding!

Download Audio:

Datum:
2020-06-14
Scripture:
1 Petrus 3:8 - 4:6
Speaker:
Sermon Notes:

Miskien dink jy ook dat die oproepe in 1 Petrus om so vreemd op te tree in lyding nie (kan) werk nie.  Nie in ons westerse samelewing waar die “sterkste oorleef” nie. 

Tog is die enigste moontlikheid om sinvol te oorleef juis ... 

  1. ... om net Christus as Here te erken (3:15)
  2. ... wat ook onskuldig gely het (3:18)
  • om ons na God toe te bring
  • en wat nou aan die regterhand van God sit (3:20)

Om gehoorsaam aan die Here in lyding op te tree, wys dat ons die lewe wil liefhê ... (3:10)

En ten diepste, dat ons nie meer deur ons sondige geaardheid oorheers word nie (4:1)