Back to Top

God die Vader versorg ons met Sy Vaderhand deur Sy voorsienigheid

Download Audio:

Datum:
2020-06-14
Scripture:
Handelinge 17:16-34 en HKS 10
Speaker:
Sermon Notes:
  1. Wat beteken God se “voorsienigheid”?
    God se voorsienigheid is Sy Almagtige en Alomteenwoordige krag waarmee Hy die hemel en die aarde en die hele skepping met Sy gemaak het, nou onderhou en oor alles regeer!

  2. God se troos vir ons met Sy
     
    • Om in teëspoed geduldig te wees
    • Om in voorspoed dankbaar te wees
    • ‘n Vaste vertroue op God dat Hy vir ons in die toekoms ook sorg