Back to Top

Geseënd is jy wanneer jy ly t.w.v. Christus!

Download Audio:

Datum:
2020-06-21
Scripture:
1 Petrus 4:1-7a; 12-19
Speaker:
Sermon Notes:

Watter sin het lyding tog ...?  Dit lyk asof dit sinneloos en tevergeefs is.  En tog sê die Here (by monde van Petrus): Geseënd in julle ... 

  1. Lyding twv Christus!
  • Maak seker dit is lyding oor die regte redes (4:4,15).
  • Verwag lyding (4:16)!
  1. Geseënd!
  • Sulke lyding bring:
    • seëninge in ewigheid
      ... dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid (13:b)
  • seëninge op aarde
    Dit is die bewys dat die Gees ... van God op julle bly (4:14b; 4:1,2) 

Moenie verras en dronkgeslaan wees wanneer jy ly nie.  Wees eerder bly!  Dan doen jy waarvoor jy geroep is!