Back to Top

Die absolute uniekheid van Jesus en sy verlossing

Download Audio:

Datum:
2020-06-21
Scripture:
Handelinge 4:1-12 en HKS 11
Speaker:
Sermon Notes:

Hoe weet ons dit wat ons glo is waar? Hoe weet ons ons is reg? Sondag 11 help ons om vanuit die Bybel te dink oor hierdie een WOORD. Verskriklike belangrike woord: JESUS! Die verduideliking van hierdie een Woord in ons kategismus, kan ons baie help om die vraag waarmee ons begin het te antwoord! Kom ons dink oor die 3 dinge saam:

  • Ons belydenis gee ons die toestemming om die vraag te vra!
  • Ons belydenis gee die antwoord: JESUS is totaal en al uniek!
  • Ons belydenis kom vra vir ons: Is hy jou ENIGSTE verlosser?