Back to Top

n Hoopvolle gemeente ...... nederige lidmate en nederige leiers! 2

Download Audio:

Datum:
2020-07-05
Scripture:
1 Petrus 5:1-5
Speaker:
Sermon Notes:

'n Hoopvolle gemeente wat diƩ ware Hoop verkondig, is vol nederige lidmate en nederige leiers!


As ouderlinge is ons geroep om seker maak dat Jesus se kerk, kerk is en bly soos wat God dit bedoel het! So kom ons dink deur hierdie eerste 4 verse onder hierdie drie opskrifte:

Die opdrag aan die ouderlinge: Pas op en hou toesig (v 1-2)

Die kern gereedskapstukke: Woord en gebed (vgl. Handelinge 2:42)

Die hart of die gesindheid waarmee ons die werk moet doen (v 2-3)