Back to Top

Staan vas in die ware genade!

Download Audio:

Datum:
2020-07-12
Scripture:
1 Petrus 5:5-14
Speaker:
Sermon Notes:

Ons smag so na genade, veral in ons swaarkry-tye!  Petrus bemoedig en verseker ons om vas te staan in die ware genade.  Wat is ware genade, en hoe sal ons daarin vasstaan

  1. ... ware genade.
    Deur die Petrus brief kry ons verskillende kykies op genade:
  • In 5:10 (1:13)
  • In 2:19-20
  • In 4:12-14, 19
  1. Staan vas!
    Die Here se opdrag aan ons is: Staan vas in hierdie genade! Die vraag is: Hoe?
  • Onderwerp julle aan die kragtige hand van God (vs.6)
    • En wys dit, deur al julle bekommernisse op Hom te werp (vs.7)
  • Wees nugter, wees wakker! (vs.8)
    • Staan die duiwel teen (vs.9)