Back to Top

Christus Jesus is ons Here!

Download Audio:

Datum:
2020-07-26
Scripture:
Kolossense 2:1-10 en HKS 13:34
Speaker:
Sermon Notes:

Ons bely dit elke Sondag – soos die gemeente in Kolosse ook... Kom ons kyk net weer wat dit beteken: Christus Jesus is ons Here! Heerlik-duidelik verklaar die HK 13:34 wat hierdie vir ons beteken! Hierin moet ons vasstaan...

Waarom ...?

  1. Die aanslag op die belydenis!
    • Dwaalleraars bring die belydenis onder verdenking ... met menslike tradisies en wettiese godsdienstige reëls (1:8)
    • Pas op daarvoor! Dis gevaarlik!
  1. Die waarheid van die belydenis!
    • Die waarheid openbaar God in Christus ...
      • In Hom is ... die wysheid van God te vind. (2:2-3)
      • In Hom is die volle wese van God beliggaam ... (2:9-10)