Gereformeerde Kerk Randburg

KLASKAMER

As gevolg van Covid-inperkings, is daar op die oomblik nie lokale beskikbaar vir bespreking nie. Tariewe word hieronder getoon vir wanneer besprekings weer kan plaasvind. Jammer vir die ongerief!
Kontak ons koster by koster@gkrandburg.org.za of 083 629 7470 vir meer inligting.

Gemiddelde Lokaal Oppervlakte 22m2

Liefdadigheid | Dope | Troues

Lidmaat Tarief
R235
Nie-lidmaat Tarief
R460

Begrafnisse

Lidmaat Tarief
R0
Nie-lidmaat Tarief
R235

Kommersiële Tarief

R600

Terugbetaalbare Deposito

Lidmaat
R 360
Nie-lidmaat
R1 300

Belangrike Inligting

1. Gebruikers word versoek om die lokaal/lokale en terrein netjies agter te laat op die afgesproke tyd.
2. Die GKR koster mag eie oordeel gebruik om lidmate te help met ad hoc (kleiner) versoeke vir die gebruik van geriewe en toerusting.
3. Na gelang van watter tipe funksie plaasvind, sal daar in oorleg met die koster addisionele koste wees vir opruim, gebaseer op ‘n uurlikse tarief wat dit die personeel neem om op te ruim.
4. Indien gebruikers gebruik maak van die kerk se personeel gedurende ‘n privaatfunksie, sal die personeel se uurlikse tarief van die deposito verhaal word.
5. Die koster mag sekere versoeke en voorwaardes reël met gebruikers t.o.v. tye, musiek ens.

Calendar is loading...
Powered by Booking Calendar

- Available
 
- Booked
 
- Pending

captcha

PERSONEEL VIR BESPREKING

KLANK

Tegniese Beampte | Klank

R250

BEELD | VIDEO 1 PERSOON

Tegniese Beampte | Beeld – Video 1 Persoon

R250

BEELD | VIDEO 2 PERSONE

Tegniese Beampte | Beeld – Video 2 Persone

R250

ORRELIS

R710

Gereformeerde Kerk Randburg

TOERUSTING VIR BESPREKING

PROJEKTOR

Gebruik van Projector

R130

KLANKTOERUSTING

Gebruik van Klanktoerusting – Sonder Klankpersoon

R130

TAFELS WEG VAN TERREIN

Koste per Tafel – Weg van Terrein

R75

STOELE WEG VAN TERREIN

Koste per Stoel- Weg van Terrein

R18