Gereformeerde Kerk Randburg

Ds. Charl van Rooy YouTube Preke

Leier | Gemeenteleraar

Charl is aan die begin van 2008 in GKR bevestig. Hy is in 1986 getroud met Veronica, óók ‘n Wiskundeonderwyseres, tans verbonde aan Redhill High School. Hulle is die dankbare (trotse) ouers van twee (eie) kinders, ‘n dogter en ‘n seun, en ‘n aangetroude seun. Soek allereers die Koninkryk van God is die kompas vir sy bediening.

1 Korintiërs 15:50-58