Gereformeerde Kerk Randburg

Prof. Fika Janse van Rensburg YouTube Preke

TSP | Hulp-leraar

Fika is emeritus professor van die Teologiese Skool Potchefstroom, en was sedert 1970 verbonde aan die PUK. Hy was kampusrektor, en het einde 2018 as adjunkhoof van die NWU uitgetree. Hy dien as hulp-leraar in GKR vanaf 2021. Sy lewensleuse is: “Slaaf van Christus, tot jou diens.” Hy en Sunette het drie stelle kinders, en vier kleinkinders.

2 Korintiërs 3:1-3