As jy sukkel om die vorm in te vul op jou foon probeer asb. om 'n rekenaar of skootrekenaar te gebruik vir 'n beter ervaring. Dankie!
Welkom hier by ons! Mag jy/julle baie gelukkig wees en ‘n warm geestelike tuiste vind en sommer gou deel voel van ons GKR familie! Kontak gerus ons kerkkantoor vir meer inligting of indien jy enige vrae het by
kantoor@gkrandburg.org.za of WhatsApp 082 404 8478.
Voltooi asseblief die onderstaande vorm volledig.
Alternatiewelik kan die vorm in PDF-Formaat hier afgelaai word, ingevul word en per e-pos na kantoor@gkrandburg.org.za gestuur word.
**Aan die einde van jou vorm klik stuur knoppie een keer en wag asb. 'n paar sekondes vir die sukses boodskap om te verskyn onder op bladsy voordat jy uitgaan!
INLIGTING VAN VOLWASSENES (OUER AS 18 JAAR)
VOLWASSENE 1
Straatadres - Verskaf asseblief jou adres in Engels sodat ons jou adres op Google Maps kan plaas
Provinsie
Belangstellings/Gawes
Wil jy jou man of vrou se besonderhede bysit?
Wil jy jou kind/ers se besonderhede bysit?
[group man-vrou-besonderhede]
VOLWASSENE 2
Straatadres - Verskaf asseblief jou adres in Engels sodat ons jou adres op Google Maps kan plaas
Belangstellings/Gawes
[/group]
[group kind1]
INLIGTING VAN KINDERS (JONGER AS 18 JAAR)
KIND 1
Graad in die skool
Wil jy graag nog 'n kind bysit?
[/group]
[group kind2]
Graad in die skool
Wil jy graag nog 'n kind bysit?
[/group]
[group kind3]
Graad in die skool
Wil jy graag nog 'n kind bysit?
[/group]
[group kind4]
Graad in die skool
[/group]
Indien jy wil heg asseblief 'n foto jou of jou gesin aan - Groter as 300 kb. Formaat van foto kan jpg|pdf|png wees.
BELANGRIKE INLIGTING
TOESTEMMING MET BETREKKING TOT GEBRUIK VAN VOLWASSENES IN ONS GESIN SE FOTO'S:
KEUSE 1
Ek gee toestemming dat my foto gebruik mag word in gemeentepublikasies (bv. Geesgenoot, Nuusblad) asook op sosiale media (bv. Facebook,) asook elektronies (bv. op die webblad, elektroniese Geesgenoot, YouTube, Powerpoint afkondigings).
KEUSE 2
Ek gee NIE toestemming dat my foto gebruik mag word in gemeentepublikasies (bv. Geesgenoot, Nuusblad) asook op sosiale media (bv. Facebook,) asook elektronies (bv. op die webblad, elektroniese Geesgenoot, YouTube, Powerpoint afkondigings) NIE.
MAAK ASB. JOU KEUSE HIERONDER
TOESTEMMING MET BETREKKING TOT GEBRUIK VAN KINDERS IN ONS GESIN SE FOTO'S:
KEUSE 1
Ek gee toestemming dat my kind(ers) se foto's gebruik mag word in gemeentepublikasies (bv. Geesgenoot, Nuusblad) asook op sosiale media (bv. Facebook,) asook elektronies (bv. op die webblad, elektroniese Geesgenoot, YouTube, Powerpoint afkondigings).
KEUSE 2
Ek gee NIE toestemming dat my kind(ers) se foto's gebruik mag word in gemeentepublikasies (bv. Geesgenoot, Nuusblad) asook op sosiale media (bv. Facebook,) asook elektronies (bv. op die webblad, elektroniese Geesgenoot, YouTube, Powerpoint afkondigings) NIE.
KEUSE 3
Ek/ons het geen kinders nie
MAAK ASB. JOU KEUSE HIERONDER
Skakel gerus in by ons GKR WhatsApp-groep (vir “eenrigting” belangrike gemeente-kommunikasie, erediensskakels en daaglikse gebedsriglyne) deur op hierdie skakel te klik: https://chat.whatsapp.com/CKphoTSpWZYCSbyQTZChgc
Baie dankie vir jou tyd om hierdie vorm te voltooi!
Klik stuur knoppie een keer en wag asb. 'n paar sekondes vir sukses boodskap om te verskyn onder op bladsy voordat jy uitgaan!