Gereformeerde Kerk Randburg

NUUTSTE VIDEOPREKE

Gereformeerde Kerk Randburg

PREEKLYS PER PREDIKANT

Soek deur preke

Lewendige uitsendings van ons eredienste word op YouTube uitgesaai maar kan ook na die tyd gekyk word. Klik hier onder om al die preke te sien. Jy kan ook daar soek vir 'n spesifieke preek deur 'n sleutelwoord in te tik.

Gereformeerde Kerk Randburg

KLANKBANE ARGIEF

In hierdie argief sal u ‘n skat vind van materiaal wat u sal bemoedig, onderrig en seën.

Deursoek en luister en jy sal die denke van Christus ontwikkel, die wonderlike beloftes van God ontdek en die waarheid van God se Woord leer ken.

Tik gerus jou sleutelwoord/e hier in en kyk wat kom op uit ons klankbane argief vir jou vandag.