Gereformeerde Kerk Randburg

LOKAAL BESPREKINGS

Verskeie lokale is beskikbaar vir verhuring. Kontak gerus ons Administratiewe Beampte by besprekings@gkrandburg.org.za om die opsies te bespreek of om ‘n lokaal te bespreek. Jy kan die vorm onder aan blaai voltooi of die Elektronies Pdf invul en terugstuur vir ons.

LOKAAL BESPREKINGSVORM PDF

BELANGRIKE INLIGTING
1. Gebruikers word versoek om die lokaal/lokale en terrein netjies agter te laat op die afgesproke tyd.
2. Na gelang van watter tipe funksie plaasvind, sal daar in oorleg met die koster addisionele koste wees vir opruim, gebaseer op ‘n uurlikse tarief wat dit die personeel neem om op te ruim.
3. Indien gebruikers gebruik maak van die kerk se personeel gedurende ‘n privaatfunksie, sal die personeel se uurlikse tarief gehef word.
4. Die koster mag sekere versoeke en voorwaardes reël met gebruikers t.o.v. tye, musiek ens.

OUDITORIUM
SAAL + KOMBUIS
KOINONIA
TEOFILUS
KLASKAMER
Gereformeerde Kerk Randburg

LOKAAL BESPREKINGSVORM

    FUNKSIE INLIGTING

    Datum van funksie*
    Getal gaste:
    Het julle vooraf tyd nodig vir opstel:
    Keuse van lokaal/lokale (hou shift in en klik vir meer as een lokaal)

    HUURDER BESONDERHEDE

    Is jy 'n lidmaat van GKR?*


    BENODIGHEDE

    Merk alles wat benodig sal word sodat ‘n volledige kwotasie uitgereik kan word. Noem as daar ekstra of ‘n spesifieke hoeveelheid benodig word.

    Benodig jy Stoele?


    Benodig jy Tafels?


    Benodig jy Tafeldoeke?


    Benodig jy Eetgerei?


    Benodig jy Borde?


    Benodig jy Koffiebekers?


    Benodig jy Teekoppies?


    Benodig jy Glase of Bekers?




    * Let daarop dat ‘n fooi vir die skoonmaak van tafeldoeke gehef kan word. Dit sal op die kwotasie gespesifiseer word.
    * Dui aan indien koffie en tee ook voorsien moet word. Dit sal apart gekwoteer word.

    Benodig jy 'n projektor en skerm?*


    Indien daar beurtkrag of 'n kragonderbreking is, sal jy wil gebruik maak van die kragopwekker teen R200 per uur?*

    Let wel: Skoonmaak van lokaal na afloop van die funksie is by die tarief ingesluit maar as die terreinwerker buite sy vasgestelde werksure daarmee besig is, moet oortydvergoeding gehef word.

    ‘n Volledige kwotasie sal ná voltooiing van die besprekingsvorm opgestel word. Verdere veranderinge kan dan gemaak word. Die ondertekening van die kwotasie sal as bevestiging van bespreking dien. 'n Terugbetaalbare deposito sal ook vooraf gehef word.


    Klik stuur knoppie een keer en wag asb. 'n paar sekondes vir sukses boodskap om te verskyn onder op bladsy voordat jy uitgaan!