ADRES
VAN DIE KERKKOMPLEKS

EREDIENSTYE

09:00 – Afrikaanse erediens
11:00 – Kruis-kulturele, Engelse erediens
18:00 – Afrikaanse erediens
KLIK HIER vir tye van spesiale dienste

GKRandburg...

is ʼn eietydse gereformeerde gemeente wat mense wil toerus om dissipels van Jesus Christus te word en al meer te wees.

MEER OOR GEREFORMEERDE KERK RANDBURG (GKR)

GKRanburg...

is ʼn eietydse gereformeerde gemeente wat mense wil toerus om dissipels van Jesus Christus te word en al meer te wees. Die Here roep jou om aan te sluit, om opnuut jou tot Sy diens te verbind.

MEER OOR GKRANDBURG (GKR)
Gereformeerde Kerk Randburg

PREKE

Gebed...

Stuur vir ons 'n boodskap indien jy 'n gebedsversoek het. Ons bid graag vir en saam met jou oor enige saak.

STUUR GEBEDSVERSOEK

ONS PREDIKANTE

Ds. Charl
van Rooy

LEIER | GEMEENTELERAAR

Ds. Joop
van Schaik

LEIER | GEMEENTELERAAR

Ds. Stephanu
de Villiers

LEIER | GEMEENTELERAAR

Wat ons glo en bely

GKR staan by die belydenisskrifte soos ons as kerke uit die Reformasie met mekaar ooreengekom het, om twee redes:

1. Dit is ‘n sistematiese samevatting van wat ons glo.
2. Dit is ‘n suiwer na-sê van wat die Here in sy Woord bekendmaak.