Gereformeerde Kerk Randburg

Ds. Stephanu de Villiers YouTube Preke

Leier | Gemeenteleraar

Stephanu is medeleraar van GKR sedert April 2023. Hy is getroud met Aletia, ‘n pastorale berader en Afrikaans-onderwyser. Hulle is die geseënde ouers van twee dogters. Filippense 1:20-21 is sy vurige verlange vir sy bediening, binne sowel as buite die gemeente.