Gereformeerde Kerk Randburg
KOINONIA + THEOFILUS
Oppervlakte Koinonia 90m2 + Theofilus 442m2
Liefdadigheid | Dope | Troues
Lidmaat Tarief
R1 200
Nie-lidmaat Tarief
R1 500
Begrafnisse
Lidmaat Tarief
R0
Nie-lidmaat Tarief
R1 200
Kommersiële Tarief
R2 000
Terugbetaalbare Deposito
Lidmaat
R 360
Nie-lidmaat
R1 300
Belangrike Inligting
1. Gebruikers word versoek om die lokaal/lokale en terrein netjies agter te laat op die afgesproke tyd.
2. Die GKR koster mag eie oordeel gebruik om lidmate te help met ad hoc (kleiner) versoeke vir die gebruik van geriewe en toerusting.
3. Na gelang van watter tipe funksie plaasvind, sal daar in oorleg met die koster addisionele koste wees vir opruim, gebaseer op ‘n uurlikse tarief wat dit die personeel neem om op te ruim.
4. Indien gebruikers gebruik maak van die kerk se personeel gedurende ‘n privaatfunksie, sal die personeel se uurlikse tarief van die deposito verhaal word.
5. Die koster mag sekere versoeke en voorwaardes reël met gebruikers t.o.v. tye, musiek ens.

Besprekingsnavraag
Besprekingsnavraag
Gereformeerde Kerk Randburg
PERSONEEL VIR BESPREKING
KLANK
Tegniese Beampte | Klank
R250
BEELD | VIDEO 1 PERSOON
Tegniese Beampte | Beeld – Video 1 Persoon
R250
BEELD | VIDEO 2 PERSONE
Tegniese Beampte | Beeld – Video 2 Persone
R250
ORRELIS
R750
Gereformeerde Kerk Randburg
TOERUSTING VIR BESPREKING
TAFELS WEG VAN TERREIN
Koste per Tafel – Weg van Terrein
R80
STOELE WEG VAN TERREIN
Koste per Stoel- Weg van Terrein
R20