Gereformeerde Kerk Randburg

GESELS MET ONS

Ons hoor graag van jou!
Oop en toeganklike kommunikasie is vir ons belangrik as geloofsfamilie by GKR. Daarom het ons nuwe kanale geskep om dit vir almal makliker te maak om hul stem te laat hoor. Ons nooi jou uit om die vorm te voltooi vir vrae, terugvoer of voorstelle. Elke boodskap word sorgvuldig nagegaan en na die regte persoon of diensgroep verwys, sodat ons saam kan bou aan ’n sterk en betrokke gemeente.

    Klik stuur knoppie een keer en wag asb. 'n paar sekondes vir sukses boodskap hieronder voordat jy die bladsy verlaat!